song lyrics / Manuel Escorcio / Verlos O Hoe Lieflik Die Boodskap / Bring Eer Aan Die Here lyrics  | FRen Français

Verlos O Hoe Lieflik Die Boodskap / Bring Eer Aan Die Here lyrics

Performers Manuel EscorcioDie Jubelatum Sangers

Verlos O Hoe Lieflik Die Boodskap / Bring Eer Aan Die Here song lyrics by Manuel Escorcio official

Verlos O Hoe Lieflik Die Boodskap / Bring Eer Aan Die Here is a song in Afrikaans

Verlos o hoe lieflik die boodskap
Verlossing deur Jesus se bloed
Verlos deur Sy grote genade
Hy is vir Sy kinders so goed

Verlos, verlos
Verlossing deur Jesus se bloed
Verlos, verlos
Hy is vir Sy kinders so goed

Ek dink aan my dierbare Heiland
Ek loof Hom die hele dag lank
Ek sing want Hy kan nie meer swyg nie
Ek bring Hom my liefde as dank

Verlos, verlos
Verlossing deur Jesus se bloed
Verlos, verlos
Hy is vir Sy kinders so goed

Bring eer and die Here, ons Redder en Steun
Uit liefde vir sondaars gee Hy ons Sy Seun
Hy offer Sy lewe, daal neer tot die dood
En maak self die kerker se poorte wyd oop

Loof die Heer, loof die Heer, wat die sondaars bevry
Loof die Heer, loof die Heer, laat Sy volke verbly
O kom tot die Vader in Jesus se naam
En bring Hom die ere want Hy neem ons saam

Loof die Heer, loof die Heer, wat die sondaars bevry
Loof die Heer, loof die Heer, laat Sy volke verbly
O kom tot die Vader in Jesus se naam
En bring Hom die ere want Hy neem ons aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verlos O Hoe Lieflik Die Boodskap / Bring Eer Aan Die Here lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid