song lyrics / Manuel Escorcio / Bartimeus lyrics  | FRen Français

Bartimeus lyrics

Performer Manuel Escorcio

Bartimeus song lyrics by Manuel Escorcio official

Bartimeus is a song in Afrikaans

Elke dag sit ek en bedel langs die pad
Vir baie, baie jare is ek blind
Elke dag is duisternis hier langs die pad
Ek hoop so daar is iemand wat my vind

Somtyds hoor ek kinders speel hier langs die pad
Ag hoe wens ek dat ek hul kan sien
Almal ken my al te goed hier langs die pad
Almal wat verby gaan kan my sien

Eendag hoor ek, hier kom die Meester
Sal Hy my sien, iets vir my wil doen?
En skielik langs my staan die Meester
Jesus, seun van Dawid, help my tog

Almal word stil, toe vra die Meester
Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?
En toe voel ek die hand van die Meester
Rabboni, dat ek ook mag sien

Elke dag sit ek en bedel langs die pad
Vir baie, baie jare is ek blind
Elke dag is duisternis hier langs die pad
Ek hoop so daar is iemand wat my vind

Maar eendag hoor ek hoe die skare jubel saam
Iemand skreeu, dis Jesus wat hier aankom
'n Wonderwerk gebeur en skielik kan ek sien
Jesus, Seun van God, ek volg U na

Eendag hoor ek, hier kom die Meester
Sal Hy my sien, iets vir my wil doen?
En skielik langs my staan die Meester
Jesus, seun van Dawid, help my tog

Almal word stil, toe vra die Meester
Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?
En toe voel ek die hand van my Meester
Jesus, Seun van God, ek volg U na
Jesus, Seun van God, ek volg U na
Jesus, Seun van God, ek volg U na
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bartimeus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid