song lyrics / Manuel Escorcio / Op 'n Heuwel Daar Ver / Jesus, Hou My By Die Kruis lyrics  | FRen Français

Op 'n Heuwel Daar Ver / Jesus, Hou My By Die Kruis lyrics

Performers Manuel EscorcioDie Jubelatum Sangers

Op 'n Heuwel Daar Ver / Jesus, Hou My By Die Kruis song lyrics by Manuel Escorcio official

Op 'n Heuwel Daar Ver / Jesus, Hou My By Die Kruis is a song in Afrikaans

Daar's 'n dierbare kruis waar my Heiland bewys
Die liefde wat Hy vir my het
Daar is alles voldaan en die vyand verslaan
Daar word ek van sonde gered

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benee is volstry
Tot ek eens in die hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

Jesus, hou my by U kruis
Waar die heilfonteine
Vry met lewenswater ruis
Helend smart en pyne

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe

By die kruis neem ek my stand
Wagtend met vertroue
Tot geloof aan gindse strand
Oorgaan in aanskoue

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Op 'n Heuwel Daar Ver / Jesus, Hou My By Die Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid