song lyrics / Manuel Escorcio / Ek vrees nie lyrics  | FRen Français

Ek vrees nie lyrics

Performer Manuel Escorcio

Ek vrees nie song lyrics by Manuel Escorcio official

Ek vrees nie is a song in Afrikaans

Na die heerlike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

Na die heerlike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

U het 'n huis bo in die hemel
Vir al U kinders gaan voorberei
Ons weet nie, dalk kom U in die môre
Of dit jare sal wees, Heer ek sal nie vrees
Want U hand bring my weer veilig terug

Na die heelike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

As die engele moet kom en my werk is gedaan
Sal ek Heer hier vir U wag
As Jy my kom haal, dan gaan ek saam
Ek vrees nie
Mmmm
Ek vrees nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek vrees nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid