song lyrics / Manuel Escorcio / God Sien die Kleinste Voeltjie Val lyrics  | FRen Français

God Sien die Kleinste Voeltjie Val lyrics

Performer Manuel Escorcio

God Sien die Kleinste Voeltjie Val song lyrics by Manuel Escorcio official

God Sien die Kleinste Voeltjie Val is a song in Afrikaans

God sien die kleinste voëltjie val
So liefdevol is Hy
As God die mossies lief kan kry
Dan min Hy ook vir my

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my

Hy klee die lelie van die dam
So bont en mooi van kleur
As God die blommetjies lief kan kry
Dan min Hy my veel meer

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my

God het die blomme en voëls gemaak
Ja diere groot en klein
Nooit sal my Skepper my verlaat
Sy liefde is te rein

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Sien die Kleinste Voeltjie Val lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid