paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / God Sien die Kleinste Voeltjie Val lyrics  | ENin English

Paroles de God Sien die Kleinste Voeltjie Val

Interprète Manuel Escorcio

Paroles de la chanson God Sien die Kleinste Voeltjie Val par Manuel Escorcio lyrics officiel

God Sien die Kleinste Voeltjie Val est une chanson en Afrikaans

God sien die kleinste voëltjie val
So liefdevol is Hy
As God die mossies lief kan kry
Dan min Hy ook vir my

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my

Hy klee die lelie van die dam
So bont en mooi van kleur
As God die blommetjies lief kan kry
Dan min Hy my veel meer

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my

God het die blomme en voëls gemaak
Ja diere groot en klein
Nooit sal my Skepper my verlaat
Sy liefde is te rein

Hy het my lief, Hy het my lief
Ek weet Hy het my lief
As God dan alles klein kan bemin
Bemin Hy ook vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de God Sien die Kleinste Voeltjie Val

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid