paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / Die Bybel is Waar lyrics  | ENin English

Paroles de Die Bybel is Waar

Interprète Manuel Escorcio

Paroles de la chanson Die Bybel is Waar par Manuel Escorcio lyrics officiel

Die Bybel is Waar est une chanson en Afrikaans

Toe Noag se ark op die waters moes vaar
Stuur God Sy engel om hom te bewaar
Toe Noag se ark op die waters moes vaar
Stuur God Sy engel om hom te bewaar

Dit is waar, dit is waar
Die Bybel leer my dit is waar

Toe Daniel alleen by die leeus moes gaan slaap
Stuur God Sy engel om hom te bewaak
Toe Daniel alleen by die leeus moes gaan slaap
Stuur God Sy engel om hom te bewaak

Dit is waar, dit is waar
Die Bybel leer my dit is waar

Toe Dawid, so klein, teen ou Goliat moes veg
Stuur God Sy engel, die reus word getref
Toe Dawid, so klein, teen ou Goliat moes veg
Stuur God Sy engel, die reus word getref

Dit is waar, dit is waar
Die Bybel leer my dit is waar
Dit is waar, dit is waar
Die Bybel leer my dit is waar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Bybel is Waar

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche du casque
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid