paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / Oppas, Oppas lyrics  | ENin English

Paroles de Oppas, Oppas

Interprète Manuel Escorcio

Paroles de la chanson Oppas, Oppas par Manuel Escorcio lyrics officiel

Oppas, Oppas est une chanson en Afrikaans

Oppas, oppas handjies wat jy doen
Oppas, oppas handjies wat jy doen
Want Liewe Jesus wie ons dien kan dit uit die Hemel sien
Ja oppas, oppas handjies wat jy doen

Oppas, oppas voetjies waar jy gaan
Oppas, oppas voetjies waar jy gaan
Want Liewe Jesus wie ons dien kan dit uit die Hemel sien
Ja oppas, oppas voetjies waar jy gaan

Jesus sien vir my
In die dag, in die nag
Jesus sien vir my
In die dag en in die nag

Ja, Jesus sien vir my
Ja, Jesus sien vir my
Ja, Jesus sien vir my
Elke oomblik sien Hy my

Oppas, oppas ogies wat jy sien
Oppas, oppas ogies wat jy sien
Want Liewe Jesus wie ons dien kan dit uit die Hemel sien
Ja oppas, oppas ogies wat jy sien

Oppas, oppas lippies wat jy sê
Oppas, oppas lippies wat jy sê
Want Liewe Jesus wie ons dien kan dit uit die Hemel sien
Ja oppas, oppas lippies wat jy sê

Jesus sien vir my
As ek lag, as ek huil
Jesus sien vir my
As ek lag of as ek huil

Ja, Jesus sien vir my
Ja, Jesus sien vir my
Ja, Jesus sien vir my
Elke oomblik sien Hy my
Elke oomblik sien Hy my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oppas, Oppas

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole à droite de la poubelle
3| symbole en haut de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid