paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / U Is Altyd Daar lyrics  | ENin English

Paroles de U Is Altyd Daar

Interprète Manuel Escorcio

Paroles de la chanson U Is Altyd Daar par Manuel Escorcio lyrics officiel

U Is Altyd Daar est une chanson en Afrikaans

Eer aan U o Heer met stem en snaar
Want U is Almagtig, U is altyd daar
Ver in die verlede toe alles net gedagte was
Het U my geken, gesê U hou my vas

Niks kan my van Sy liefde skei nie
Sal my hart Hom nie met dank verbly
Ek bring U lof met stem en snaar
Wat ek doen of waar ek gaan, U is altyd daar

Elke klein gedagte, dié ken U reeds
Donker, donker nagte, U is by my steeds
U sluit alle deure, maak hulle weer oop
Ken alle gebeure op die paaie waar ek loop

Niks kan my van Sy liefde skei nie
Sal my hart Hom nie met dank verbly
Ek bring U lof met stem en snaar
Wat ek doen of waar ek gaan, U is altyd daar

Niks o Heer is vir U verborge
U ken al my vreudges, weet van my sorge
U het my met U drade geweef
Asem in my geblaas en beveel, My kind leef
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Is Altyd Daar

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole à droite de la valise
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid