song lyrics / Manuel Escorcio / Ballonne lyrics  | FRen Français

Ballonne lyrics

Performers Manuel EscorcioJanita Claassen

Ballonne song lyrics by Manuel Escorcio official

Ballonne is a song in Afrikaans

Langs die strate in die reën
Stap ek hartseer en alleen
Want my lief, jy is so ver en ek verlang

Maar ek weet jy moes vertrek
Na 'n onbekende plek op ons land se grens
So ver weg moes jy gaan

Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind
Want ek stuur hul vol van liefde net vir jou
En die duisend kleurballonne net soos helder somer blomme
Is 'n boodskap wat jou sê ek bly getrou

Liefde is 'n rooi ballon
'n Gele is om terug te kom
Daar's 'n groene wat bewys ek hoort aan jou

Pienk is soos 'n liefdesbrief
Om te sê ek het jou lief
Sonder jou is my dae almal blou

Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind
Want ek stuur hul vol van liefde net vir jou
En die duisend kleurballonne net soos helder somer blomme
Is 'n boodskap wat jou sê ek bly getrou

Ballonne, jul moet by hom bly, bring hom veilig terug na my
Uit die verre vreemde om my op te beur
Terugkom tyd breek eindelik aan
Toe ek kyk sien ek hom staan met 'n arm vol ballonne voor my deur

Soos ballonne in die wind het my soene jou gevind
Want jy bring hul vol van liefde terug na my
En die duisend kleurballonne net soos helder somer blomme
Dra die boodskap wat my sê jy's terug by my
Dra die boodskap wat my sê jy's terug by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Babs Pretorius, Cicely Van Straten, Lize Rudolph-Stroebel
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Ballonne lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid