paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / Ek Sing Van Die Wind lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sing Van Die Wind

Interprète Manuel Escorcio

Paroles de la chanson Ek Sing Van Die Wind par Manuel Escorcio lyrics officiel

Ek Sing Van Die Wind est une chanson en Afrikaans

Ek sing van die wind wat tekeer gaan, ek sing van die reën wat daar val
Ek sing van ons vaal ou Karooland, van blomme wat bloei by die Vaal
Van water wat bruis oor die klippe, van duikers wat draf oor die veld
Van voëls wat daar sing in die bossies, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Van voëls wat daar sing in die bossies, maar nooit nie, nee nooit nie van geld

Vir my sing maar liewers van blomme, van al wat die vlei laat verkleur
Van al wat die sonskyn laat spartel, van voorjaar en najaar se geur
Vir my sing maar liewers van die water, van duikers wat draf oor die veld
Van rotse en branders en wolke, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Van rotse en branders en wolke, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Sing Van Die Wind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid