song lyrics / Louis Brittz / In Verwondering lyrics  | FRen Français

In Verwondering lyrics

Performers Louis BrittzRetief BurgerNeil Büchner

In Verwondering song lyrics by Louis Brittz official

In Verwondering is a song in Afrikaans

Die Skepper sing sterre wat woorde volhang
En dansend klou aan die nanag se wang
Die spieël aan die hemel weerkaats en vertel
Hy is hier

Die Skepper wek woorde, woorde wat leef
Hy laat Sy asem met mense verweef
Die heelal in die Hemel en die heelal in my
Skree in die stilte God is by my

Sterre sing in verwondering
Wil eer aan God in die hoogste bring
En die hemelboog lig U naam omhoog

U Majesteit skyn in heerlikheid
Wys die glans van U Heiligheid
Elke hemeling, elke sterweling sing in verwondering

My woorde het lankal in ster stof gewkyn
My hart se vlou pogings in ster reën verdwyn
Die heelal in die Hemel en die heelal in my
Skree in die stilte God is vir my

Sterre sing in verwondering
Wil eer aan God in die hoogste bring
En die hemelboog lig U naam omhoog

U Majesteit skyn in heerlikheid
Wys die glans van U Heiligheid
Elke hemeling, elke sterweling sing in verwondering

Hoe kan ons dan stilbly
As wentelbane buig?
As Hemelkore jubel?
En sterre stelsels juig?

Hoe kan ons nog twyfel
As son en maan getuig?
As alles om U wentel
Hoe kan ons nog swyg?

Sterre sing in verwondering
Wil eer aan God in die hoogste bring
En die hemelboog lig U naam omhoog

U Majesteit skyn in heerlikheid
Wys die glans van U Heiligheid
Elke hemeling, elke sterweling sing in verwondering
In verwondering
In verwondering
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Verwondering lyrics

Name/Nickname
Comment
#1 Karel
04/01/2024 at 19:42:59
Geweldig baie dankie!
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid