song lyrics / Louis Brittz / Ek Roem U Naam lyrics  | FRen Français

Ek Roem U Naam lyrics

Performer Louis Brittz

Ek Roem U Naam song lyrics by Louis Brittz official

Ek Roem U Naam is a song in Afrikaans

Ek roem U naam
Ek wil graag sing
Ek wil U eer
U hulde bring
Want daar is trou
En liefde by U, Heer

Ek wil voor U almag buig
En met my hele hart getuig
Van U groot ontferming
Genade vir 'n sterfling
Ja, daar is geen einde aan U liefde nie

My diepste nood
Bring ek voor U
Ek bid tot U
Ek vra U, Heer
Sien my tog raak
Genees my grootste seer

Ek wil voor U almag buig
Met my hele hart getuig
Van U groot ontferming
Genade vir 'n sterfling
Ja, daar is geen einde aan U liefde nie

Ek roem U naam
Ek wil graag sing
Ek wil U eer
U hulde bring
Want daar is trou
En liefde by U, Heer

Ek wil voor U almag buig
Met my hele hart getuig
Van U groot ontferming
Genade vir 'n sterfling
Ja, daar is geen einde aan U liefde nie

Daar is geen einde aan U liefde nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Roem U Naam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the right of the clock
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid