song lyrics / Louis Brittz / Koning Van die Eeu / Koning van my Hart lyrics  | FRen Français

Koning Van die Eeu / Koning van my Hart lyrics

Performers Louis BrittzJean Marais

Koning Van die Eeu / Koning van my Hart song lyrics by Louis Brittz official

Koning Van die Eeu / Koning van my Hart is a song in Afrikaans

In die geraas van die wêreld
Hardloop ek na U
U's die een wat waarheid bring
As die leuen my stoot en stuur

As ek dink aan U heerliheid
U grootheid bo alles
U majesteit wat soos die son opkom
Verlig my hele lewe

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

In die geraas van die wêreld
Hardloop ek na U
U's die een wat waarheid bring
As die leuen my stoot en stuur

As ek dink aan U heerliheid
U grootheid bo alles
U majesteit wat soos die son opkom
Verlig my hele lewe

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

Koning van my hart
Die Koning van my lewe
En U wil ek bemin
U lof besing vir ewig

Want U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Die Koning van my lewe
Die Koning van my hart

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue

Want U's die Koning van die eeue
En die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

Die Koning van my hart
Koning van my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Koning Van die Eeu / Koning van my Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid