song lyrics / Louis Brittz / Jesusreën lyrics  | FRen Français

Jesusreën lyrics

Performer Louis Brittz

Jesusreën song lyrics by Louis Brittz official

Jesusreën is a song in Afrikaans

Staan op in die vroeë more, hoor die aarde suig
Hoor hoe wolke dikstem bulder, gronde weer berig
Sien hoe grasveld arms oopmaak vir hulp vanuit die lig
Reën oor my land nuwe reën

Die dorwe breë karooland lê gebars tot op die been
Die geel verlepte lande wag vir redding in die reën
Die weerklank in die wind voorspel die dorsland word geseën
Reën oor my land nuwe reën
Reën oor my land nuwe reën

Nuwe geur en ‘n helder kleur waar die water lewe bring
En die reën laat die aarde sing
As die druppels val op riviere oor en die volheid van die see
Kom reën oor my (Reën oor my)
Reën oor my land nuwe reën

Droogte kruip soos ‘n rower deur die tralies om my hart
‘n Muur skuif voor my oë en die nuwe dag word swart
‘n Dief kom steel my vreugde, my lewe lyk benard
Reën oor my hart Jesus reën

Die water van die wêreld laat ‘n wrang smaak in my mond
Dit vreet my op van binne en my siel word ongesond
Die beker van my gees loop leeg en bars soos droë grond
Kom reën oor my hart Jesus reën
O reën oor my hart Jesus reën

'n Glimlag vir die nuwe dag as die water lewe bring
Dis die reën wat die mens laat sing (Wat die mens laat sing)
As die druppels val loop my beker oor in die volheid van die see
O reën oor my (Reën oor my)
Reën oor my hart, Jesus reën

Dis die Jesus reën wat die sonskyn bring
Dis die Jesus reën wat die hart laat sing
Dis die Jesus reën wat die honger stil
Dis die Jesus reën wat die Gees vervul

Glimlag vir die nuwe dag as die water lewe bring
Dis die reën wat die mens laat sing
As die druppels val loop my beker oor in die volheid van die see
Reën oor my (Reën oor my)
Reën oor my (Reën oor my)
Kom reën oor my (Reën oor my)
Reën oor my (Reën oor my)
Reën oor my hart, Jesus reën
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesusreën lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid