song lyrics / Louis Brittz / Ek Prys U Naam lyrics  | FRen Français

Ek Prys U Naam lyrics

Performers Louis BrittzJean Marais

Ek Prys U Naam song lyrics by Louis Brittz official

Ek Prys U Naam is a song in Afrikaans

Prys U naam, die Koning van die heelal
Ek roem U naam, die Een wat ewigheid vashou
Ek gee U eer, want U is hoog verhewe
U sit verhoog bo alle rykdom mag en krag

Prys U naam, U is die Lam wat geslag is
Ek roem U naam, Hoë Priester van my lewe
Ek gee U lof, U wie se bloed gevloei het
Ek roem U naam, die Koning van die heelal

U is waardig Jesus en ek buig neer voor die Lam
U is waardig Jesus, ek besing U grootte naam
U is waardig Jesus, U is al wie my kan red
U is waardig Jesus, U’s die bron van als wat ek het (Prys U naam)

Prys U naam, die Koning van die heelal
Ek roem U naam, die Een wat ewigheid vashou
Ek gee U eer, want U is hoog verhewe
U sit verhoog bo alle rykdom mag en krag

Prys U naam, U is die Lam wat geslag is
Ek roem U naam, Hoë Priester van my lewe
Ek gee U lof, U wie se bloed gevloei het
Ek roem U naam, die Koning van die heelal

U is waardig Jesus, en ek buig neer voor die Lam
U is waardig Jesus, ek besing U grootte naam
U is waardig Jesus, U is al wie my kan red
U is waardig Jesus, U’s die bron van als wat ek het

U is Koning Jesus, niks kan met U vergelyk
U is waardig Jesus, die Een wat my vir altyd bevry
U’s die Een wat lewe, U heers vir ewig en altyd Heer
Die Alfa en Omega, ek kom en gee U al die eer (Dankie Jesus)

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
Ewig Koning buig voor U

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
My lewe gee ek vir U

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
Ewig Koning buig voor U

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
My lewe gee ek vir U

Want U is waardig Jesus, en ek buig neer voor die Lam
U is waardig Jesus, ek besing U grootte naam
U is waardig Jesus, U is al wie my kan red
U is waardig Jesus, U’s die bron van als wat ek het

U is Koning Jesus, niks kan met U vergelyk
U is waardig Jesus, die Een wat my vir altyd bevry
U’s die Een wat lewe, U heers vir ewig en altyd Heer
Die Alfa en Omega, ek kom en gee U al die eer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Prys U Naam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid