song lyrics / Louis Brittz / Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer lyrics  | FRen Français

Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer lyrics

Performer Louis Brittz

Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer song lyrics by Louis Brittz official

Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer is a song in Afrikaans

Loof die Heer, Hy is goed
Loof Sy Heilige Naam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Hy’t my sondes vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Loof o hemel die Heer
Al die engele saam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof (Ek wil die Here loof)
Loof met my hele hart (Loof met my hele hart)
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Kom loof die Heer (Kom loof die Heer)
Alle knegte van die Heer (Alle knegte van die Heer)
Wat snags in die huis (Wat snags in die huis)
Van die Here staan (Van die Here staan)

Hef op julle hande (Hef op julle hande)
Na die heiligdom
En loof die Heer (En loof die Heer)
En loof die Heer (En loof die Heer)

Die Christus het deur Sy eie bloed
In heerlikheid na God gegaan
En so die weg vir ons gebaan
Dat ons ook nou na God kan gaan

Bid altyd deur die Heilige Gees
Dat ons aan Hom getrou kan wees
Laat wees die hart, God’s heiligdom
Bly bid en waak totdat Hy kom

Kom loof die Heer, alle knegte van die Heer
Wat snags in die huis van die Here staan
Hef op julle hande na die heiligdom
En loof die Heer, en loof die Heer
Hef op julle hande na die heiligdom
En loof die Heer, en loof die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the camera
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid