song lyrics / Louis Brittz / Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley lyrics  | FRen Français

Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley lyrics

Performer Louis Brittz

Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley song lyrics by Louis Brittz official

Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley is a song in Afrikaans

Gees van die waarheid kom woon hier in my
Maak my gehoorsaam, getrou aan U woord
Gees van die lewe kom maak my weer nuut
Rig my gedagtes en denke na bo

Gee my die klop van die Vader se hart
Leer my die klank van Sy stem
Bring my tot rus in die Vader se hand
Hou my vir altyd by Hom

Gees van die waarheid gee krag vir u kind
Maak my getuie in liefde en hoop
Gees van vernuwing bewoon my vandag
Stort al U gawes opnuut in my hart

Gee my die klop van die Vader se hart
Leer my die klank van Sy stem
Bring my tot rus in die Vader se hand
Hou my vir altyd by Hom

Kom o Skepper Gees
Lewend maakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag

Lei my in U waarheid
Leer my van U Seun
Wees ook U my trooster
Kom o Skepper Gees

Kom o Skepper Gees
Lewend maakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag

Lei my in U waarheid
Leer my van U Seun
Wees ook U my trooster
Kom o Skepper Gees
Skepper Gees

Ja ek kniel voor U neer
U die ewige Heer
En ek hef my hart en my hande op tot U

Ek bring U my lof o Heilige God
My lof is ‘n offer aan U
Ek bring U my lof o Heilige God
My lof is ‘n offer aan U

En ek sing want ek weet
My Verlosser U leef
Ek besing U grootheid
Tot in ewigheid

Ja ek kniel voor U neer
U die ewige Heer
En ek hef my hart en my hande op tot U
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid