paroles de chanson / Louis Brittz parole / Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley par Louis Brittz lyrics officiel

Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley est une chanson en Afrikaans

Gees van die waarheid kom woon hier in my
Maak my gehoorsaam, getrou aan U woord
Gees van die lewe kom maak my weer nuut
Rig my gedagtes en denke na bo

Gee my die klop van die Vader se hart
Leer my die klank van Sy stem
Bring my tot rus in die Vader se hand
Hou my vir altyd by Hom

Gees van die waarheid gee krag vir u kind
Maak my getuie in liefde en hoop
Gees van vernuwing bewoon my vandag
Stort al U gawes opnuut in my hart

Gee my die klop van die Vader se hart
Leer my die klank van Sy stem
Bring my tot rus in die Vader se hand
Hou my vir altyd by Hom

Kom o Skepper Gees
Lewend maakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag

Lei my in U waarheid
Leer my van U Seun
Wees ook U my trooster
Kom o Skepper Gees

Kom o Skepper Gees
Lewend maakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag

Lei my in U waarheid
Leer my van U Seun
Wees ook U my trooster
Kom o Skepper Gees
Skepper Gees

Ja ek kniel voor U neer
U die ewige Heer
En ek hef my hart en my hande op tot U

Ek bring U my lof o Heilige God
My lof is ‘n offer aan U
Ek bring U my lof o Heilige God
My lof is ‘n offer aan U

En ek sing want ek weet
My Verlosser U leef
Ek besing U grootheid
Tot in ewigheid

Ja ek kniel voor U neer
U die ewige Heer
En ek hef my hart en my hande op tot U
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gees Van Die Waarheid/Skepper Gees/Ek Bring U My Lof - Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole en bas de la croix
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid