paroles de chanson / Louis Brittz parole / Ek Sing Dit, Leef Dit! lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sing Dit, Leef Dit!

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Ek Sing Dit, Leef Dit! par Louis Brittz lyrics officiel

Ek Sing Dit, Leef Dit! est une chanson en Afrikaans

Here U is als vir my
Dis U wat in my bly
Here U het als vir my gegee

Here wat kan ek nou dink?
Meer as woorde sing
Here hoe kan ek nou alles gee?

Meer as woorde wat ek sing
Ek gee myself, dis die lof wat ek sal bring

Ek sing dit, ek leef dit, ek glo dit, ek gee dit dat die wêreld kan sien dat ek die Here dien
Ek sing dit, ek leef dit, ek glo dit, ek gee dit dat die wêreld kan weet dat U liefde in my leef
Jesus my lof, my lof, my lof sal ek gaan leef

Jesus my lof, my lof, my lof sal ek
My lof, my lof, my lof sal ek
My lof, my lof, my lof sal ek gaan leef
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Sing Dit, Leef Dit!

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole en bas de l'étoile
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid