paroles de chanson / Louis Brittz parole / Koning Van die Eeu / Koning van my Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Koning Van die Eeu / Koning van my Hart

Interprètes Louis BrittzJean Marais

Paroles de la chanson Koning Van die Eeu / Koning van my Hart par Louis Brittz lyrics officiel

Koning Van die Eeu / Koning van my Hart est une chanson en Afrikaans

In die geraas van die wêreld
Hardloop ek na U
U's die een wat waarheid bring
As die leuen my stoot en stuur

As ek dink aan U heerliheid
U grootheid bo alles
U majesteit wat soos die son opkom
Verlig my hele lewe

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

In die geraas van die wêreld
Hardloop ek na U
U's die een wat waarheid bring
As die leuen my stoot en stuur

As ek dink aan U heerliheid
U grootheid bo alles
U majesteit wat soos die son opkom
Verlig my hele lewe

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

Koning van my hart
Die Koning van my lewe
En U wil ek bemin
U lof besing vir ewig

Want U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Die Koning van my lewe
Die Koning van my hart

Want U's die Koning van die eeue
Die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue

Want U's die Koning van die eeue
En die skepper van my hart
Die rots van die ewigheid
Al is ek hoe verward

Ek wil net U lof besing
Vir ewig U verhef
Die Koning van die eeue
Die Koning van my hart

Die Koning van my hart
Koning van my hart
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Koning Van die Eeu / Koning van my Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole en bas du casque
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid