paroles de chanson / Louis Brittz parole / Ons Koning Kom lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Koning Kom

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Ons Koning Kom par Louis Brittz lyrics officiel

Ons Koning Kom est une chanson en Afrikaans

Hoor die huil van die aarde wat brand
Sien die trane val in die Namib sand
O waar kom ons hoop vandaan?
Ons wag vir die groot ontvang

En ons dans in die son van Afrika
Met ‘n riel en ‘n rave en ‘n township samba
Ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom

Sien die son in die ooste verskyn
Net so seker sal sonde en pyn verdwyn
As Koning sy kroos kom haal
Ja die hoop laat gesigte straal

En ons dans in die son van Afrika
Met ‘n riel en ‘n rave en ‘n township samba
Ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom

Hoor die vroue sing
Wat die boodskap bring
Slaan die hande saam
Leer die hoop dans aan

En ons dans in die son van Afrika
Met ‘n riel en ‘n rave en ‘n township samba
Ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom

En ons dans in die son van Afrika
Met ‘n riel en ‘n rave en ‘n township samba
Ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom
Ons weet ons Koning kom
Ja ons weet ons Koning kom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Koning Kom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole en bas de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid