paroles de chanson / Louis Brittz parole / Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer lyrics  | ENin English

Paroles de Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer par Louis Brittz lyrics officiel

Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer est une chanson en Afrikaans

Loof die Heer, Hy is goed
Loof Sy Heilige Naam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Hy’t my sondes vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Loof o hemel die Heer
Al die engele saam
Laat alles in die groot heelal die Here loof

Ek wil die Here loof (Ek wil die Here loof)
Loof met my hele hart (Loof met my hele hart)
Hy gee hul wat roep weer nuwe krag

Kom loof die Heer (Kom loof die Heer)
Alle knegte van die Heer (Alle knegte van die Heer)
Wat snags in die huis (Wat snags in die huis)
Van die Here staan (Van die Here staan)

Hef op julle hande (Hef op julle hande)
Na die heiligdom
En loof die Heer (En loof die Heer)
En loof die Heer (En loof die Heer)

Die Christus het deur Sy eie bloed
In heerlikheid na God gegaan
En so die weg vir ons gebaan
Dat ons ook nou na God kan gaan

Bid altyd deur die Heilige Gees
Dat ons aan Hom getrou kan wees
Laat wees die hart, God’s heiligdom
Bly bid en waak totdat Hy kom

Kom loof die Heer, alle knegte van die Heer
Wat snags in die huis van die Here staan
Hef op julle hande na die heiligdom
En loof die Heer, en loof die Heer
Hef op julle hande na die heiligdom
En loof die Heer, en loof die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Loof Die Heer Hy Is Goed / Ek Wil Die Here Loof / Kom Loof Die Heer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole à gauche du téléviseur
3| symbole en haut de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid