song lyrics / Louis Brittz / Nuwe Jerusalem lyrics  | FRen Français

Nuwe Jerusalem lyrics

Performer Louis Brittz

Nuwe Jerusalem song lyrics by Louis Brittz official

Nuwe Jerusalem is a song in Afrikaans

Die helderste lig
Die mooiste gesig
‘n Stad in oortreffende trap opgerig

Geen glans ooit so sag
Omvou dag en nag
Beklee elke meter met Goddelike prag

En daar is ‘n plek vir elke mens
Vervulling vir elke droom en wens
Fonteine van liefde, lewe, lig
‘n Nuwe Jerusalem

Hy sal dit voleindig Hy’t begin
Hy wat elke stryd vir ons oorwin
Hy is die Koning, Hy sal heers
'n Nuwe Jerusalem

Sy oë soos die son
Die Hemel Bruidegom
Die hemele buig, almal kniel net voor Hom

Sy naam is die Woord
Sy bloed is die poort
Hy neem nou die bruid wat aan Sy hart behoort

En daar is ‘n plek vir elke mens
Vervulling vir elke droom en wens
Fonteine van liefde, lewe, lig
‘n Nuwe Jerusalem

Hy sal dit voleindig, Hy’t begin
Hy wat elke stryd vir ons oorwin
Hy is die Koning, Hy sal heers
'n Nuwe Jerusalem

Gloria, loof die Lam
Sy heerlikheid is vir ewig
Gloria loof die Lam
Hy is die Bruidegom

Gloria loof die Lam
Sy Koninkryk is vir ewig
Gloria loof die Lam
Die bruid behoort net aan Hom

Daar is ‘n plek vir elke mens
Vervulling vir elke droom en wens
Fonteine van liefde, lewe, lig
‘n Nuwe Jerusalem

Hy sal dit voleindig, Hy’t begin
Hy wat elke stryd vir ons oorwin
Hy is die Koning, Hy sal heers
'n Nuwe Jerusalem
Jerusalem
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nuwe Jerusalem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid