song lyrics / Louis Brittz / Ons Sal Nie Stilbly Nie lyrics  | FRen Français

Ons Sal Nie Stilbly Nie lyrics

Performers Louis BrittzRetief Burger

Ons Sal Nie Stilbly Nie song lyrics by Louis Brittz official

Ons Sal Nie Stilbly Nie is a song in Afrikaans

Ver bo gebroke woorde
Mooier as leë akkoorde, klink die tyd oor die ewigheid

Skoner as aardse lofsang
Verder as wat 'n mens kan
Droom of dink, hoor ons dit weerklink

Meer as net mens se lof
Meer as uit asem en uit stof

Styg daar 'n suiwer lied
Aanbidding uitgegiet, net voor Hom

Laat die klippe juig
Laat die skepping skree
Laat die kranse luidkeels saam die antwoord gee
Laat die berge sing
Laat die hemel buig
En laat ons lewens ewig saam getuig
Ons sal nie stilbly nie

Hier uit ons diepste wese
Verrys 'n kreed, 'n leuse, Hy regeer
Aan Hom die eer

Kom sing met alles in jou
Laat niks jou keer en terughou, oor en oor
Die hemelkoor

Meer as net mens se lof
Meer as uit asem en uit stof

Styg daar 'n suiwer lied
Aanbidding uitgegiet net voor Hom

Laat die klippe juig
Laat die skepping skree
Laat die kranse luidkeels saam die antwoord gee
Laat die berge sing
Laat die hemel buig
En laat ons lewens ewig saam getuig
Ons sal nie stilbly nie

Aan Vader, Seun
En Heil'ge Gees
Laat die hoogste lof
Op ons lippe wees

En voor U troon
Almagtig Heer
Sal alles kniel
Val alles neer

Laat die klippe juig
Laat die skepping skree
Laat die kranse luidkeels saam die antwoord gee
Laat die berge sing
Laat die hemel buig
En laat ons lewens ewig saam getuig

Laat die klippe juig
Laat die skepping skree
Laat die kranse luidkeels saam die antwoord gee
Laat die berge sing
Laat die hemel buig
En laat ons lewens ewig saam getuig
Ons sal nie stilbly nie

Ons sal nie stilbly nie
Ons sal nie stilbly nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Sal Nie Stilbly Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid