song lyrics / Louis Brittz / Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... lyrics  | FRen Français

Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... lyrics

Performer Louis Brittz

Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... song lyrics by Louis Brittz official

Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... is a song in Afrikaans

U is my lewe U sorg vir my
Wat ek ontvang het kom als van U af
‘n Goeie deel is vir my afgemeet
Wat ek ontvang het is vir my mooi

Ek het vir die Heer gesê ek behoort aan U
Daar is niks goeds vir my behalwe by U

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog

U hou my veilig ek skuil by U
U hand red my uit die greep van dood
By U is daar blydskap en oorvloed seën
Wat ek ontvang het is vir my mooi

Ek het vir die Heer gesê ek behoort aan U
En daar is niks goeds vir my behalwe by U

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid