paroles de chanson / Louis Brittz parole / Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... lyrics  | ENin English

Paroles de Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het...

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... par Louis Brittz lyrics officiel

Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het... est une chanson en Afrikaans

U is my lewe U sorg vir my
Wat ek ontvang het kom als van U af
‘n Goeie deel is vir my afgemeet
Wat ek ontvang het is vir my mooi

Ek het vir die Heer gesê ek behoort aan U
Daar is niks goeds vir my behalwe by U

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog

U hou my veilig ek skuil by U
U hand red my uit die greep van dood
By U is daar blydskap en oorvloed seën
Wat ek ontvang het is vir my mooi

Ek het vir die Heer gesê ek behoort aan U
En daar is niks goeds vir my behalwe by U

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog

Loof die Here Hy bring my tot insig selfs in die nag wil Hy my leer
Hy is by my ek sal nie val nie daarom sal ek die Here loof
Sal ek die naam van die Heer verhoog
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Psalm 16: Wat Ek Ontvang Het...

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole à gauche du casque
3| symbole à droite de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid