song lyrics / Louis Brittz / Geseënd Sal Ek Wees lyrics  | FRen Français

Geseënd Sal Ek Wees lyrics

Performer Louis Brittz

Geseënd Sal Ek Wees song lyrics by Louis Brittz official

Geseënd Sal Ek Wees is a song in Afrikaans

Geseënd sal ek wees in die stad
Geseënd sal ek wees in die veld
Geseënd is die werk van my hande
My eiendom en al my geld

Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
Geseënd sal ek wees by die huis
Net waar ek gaan sal die Here
Genade aan my bewys

Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
My ore wil nou luister na elke woord wat Hy my leer
En ek wil elke dag net wandel in Sy weë

Geseënd sal ek wees in die stad
Geseënd sal ek wees in die veld
Geseënd is die werk van my hande
My eiendom en al my geld

Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
Geseënd sal ek wees by die huis
Net waar ek gaan sal die Here
Genade aan my bewys

Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
My ore wil nou luister na elke woord wat Hy my leer
En ek wil elke dag net wandel
Ek wil elke dag net wandel
Ek wil elke dag net wandel in Sy weë
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geseënd Sal Ek Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid