paroles de chanson / Louis Brittz parole / Geseënd Sal Ek Wees lyrics  | ENin English

Paroles de Geseënd Sal Ek Wees

Interprète Louis Brittz

Paroles de la chanson Geseënd Sal Ek Wees par Louis Brittz lyrics officiel

Geseënd Sal Ek Wees est une chanson en Afrikaans

Geseënd sal ek wees in die stad
Geseënd sal ek wees in die veld
Geseënd is die werk van my hande
My eiendom en al my geld

Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
Geseënd sal ek wees by die huis
Net waar ek gaan sal die Here
Genade aan my bewys

Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
My ore wil nou luister na elke woord wat Hy my leer
En ek wil elke dag net wandel in Sy weë

Geseënd sal ek wees in die stad
Geseënd sal ek wees in die veld
Geseënd is die werk van my hande
My eiendom en al my geld

Geseënd sal ek wees as ek uitgaan
Geseënd sal ek wees by die huis
Net waar ek gaan sal die Here
Genade aan my bewys

Want ek is nou eenmaal die geseënde van die Heer
Saam met Jesus Christus het Hy alles vir my gegee
My ore wil nou luister na elke woord wat Hy my leer
En ek wil elke dag net wandel
Ek wil elke dag net wandel
Ek wil elke dag net wandel in Sy weë
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Geseënd Sal Ek Wees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid