song lyrics / Koos Du Plessis / Kinders Van Die Wind lyrics  | FRen Français

Kinders Van Die Wind lyrics

Performer Koos Du Plessis

Kinders Van Die Wind song lyrics by Koos Du Plessis official

Kinders Van Die Wind is a song in Afrikaans

Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel
En weë
Van lank-vergane skepe in
Die kelders
Van die see

Die woorde is
Vergete
En tog
Die deuntjie draal
Soos vaag-onthoude grepies uit
'n Baie
Ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik
Was almal maar
Kinders
Van die wind

Gesigte
Drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen al die woorde is
Sou net
'n Kind
Wou raai

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind, en eindelik
Was almal maar
Kinders
Van die wind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kinders Van Die Wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol at the top of the television
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid