song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Verwag My Terug lyrics  | FRen Français

Verwag My Terug lyrics

Performers Die Heuwels FantastiesRéana

Verwag My Terug song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Verwag My Terug is a song in Afrikaans

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou al was die ligte af
Elektrisiteit toe jy aan my raak

'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, koop vir my tyd

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug, ek wil nog 'n kans kry

Dit voel soms soos 'n reënboog
En soms soos 'n bom
Soms soos 'n vals noot en soms soos 'n wolf

'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, koop vir my tyd

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, ek wil nog 'n kans kry

Terwyl ons vry vlieg daar vliegtuie in torings vas
En wis ons al die diere in die see uit
As ons baklei is ek bly wanneer dit verby is, verby is
As ons baklei is ek bly dit is verby, dit is verby, dit is verby

En die trane val uit my blou dn ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, en koop vir my tyd

En die trane val uit my blou, kan jy nog onthou hoe jy net my hand vas wou hou?
Verwag my terug

Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)

Die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verwag My Terug lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid