song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Kan Iemand My Hoor? lyrics  | FRen Français

Kan Iemand My Hoor? lyrics

Performers Die Heuwels Fantasties山下洋輔

Kan Iemand My Hoor? song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Kan Iemand My Hoor? is a song in Afrikaans

Sielsiek
‘n Bietjie angstig en eensaam
En my lyf is tot niet
Want ek
Is ‘n bietjie ongehoorsaam

Dronkverdriet (Dronkverdriet)
En so effe onvoorspelbaar
Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?
Kan jy my hoor?

Stoksielalleen
En ek is weer die enigste een
Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie
Hopeloos te lomp en swaar

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?

Kan iemand my hoor?

Kan jy my hoor?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Kan Iemand My Hoor? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid