song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Lieg Net Vir My lyrics  | FRen Français

Lieg Net Vir My lyrics

Performers Die Heuwels FantastiesLaudo

Lieg Net Vir My song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Lieg Net Vir My is a song in Afrikaans

So sê my is jy
Nogsteeds oor my en as jy nie is nie, lieg net vir my

Sagte reën
Opgeknoopte binnegoed, opgeknoopte brein, sagte beddegoed
Ons lewe met pyn
En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn
En al wat ek geleer het is om stil te bly

So ek sê liewers niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Of sê net liewers niks nie, lieg net vir my

Soos ‘n haelgeweer
Skuldgevoelens brein
Skuldgevoelens beddegoed
Ek wens ek kon verdwyn
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
En als wat ons geleer het af te spoel by die drein

Ons weet eintlik niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

Jy was jonk, so jonk

Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

As die liggies dof raak voel ons siele die pyn
As ek my oë toe maak sien ek jou voor my, jy was jonk
So jonk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Lieg Net Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid