song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Nare Kaskenades lyrics  | FRen Français

Nare Kaskenades lyrics

Performer Die Heuwels Fantasties

Nare Kaskenades song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Nare Kaskenades is a song in Afrikaans

Veronderstel
Ek word spyt
En dis als verniet, 'n beroerte wag op my
As ek kon kies sou ek niks besluit
En ek sou dit kies sonder om my oë toe te knyp

Waar's jy dan
Dis waar jy gaan

Bitter min, bitter mooi, sonder trane
Jou hoofstuk voltooi en in die nare kaskenade
Gly jy net verby

Gly jy net verby

Die aardbol respireer, die oseaan tot in vervelens al
Na mekaar gestaar
Blou in die gesig
Lig in die broek
Hart, hard op soek

Waar is jy dan
Dis waar
Jy gaan

Bitter min, bitter mooi, sonder trane
Jou hoofstuk voltooi en in die nare kaskenade
Gly jy net verby

Verveelde ure onder die Afrika-son
Oranje pakke afgeëts in heuwel, die snelweg wat blom

En bitter min, bitter mooi, sonder trane, jou hoofstuk voltooi
En in die nare kaskenade
Gly jy net verby

Gly jy net verby
Gly jy net verby
Gly jy net verby
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nare Kaskenades lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid