song lyrics / Die Heuwels Fantasties / LED Liefde lyrics  | FRen Français

LED Liefde lyrics

Performer Die Heuwels Fantasties

LED Liefde song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

LED Liefde is a song in Afrikaans

Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms

Eerlik
In hierdie oomblik
Ek wil nie my oë knip
En sien jy het weggeglip

Als gebeur so vinnig
Te fokken vinnig
Jy moet weet
'n Mens sou sweer

Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms
Digitale heimwee

Eendag as als kalmeer het
Vir nou net LED liefde
Ons LED liefde is hartseer

Kom ons wees eerlik
In hierdie oomblik
Jy moet weet
'n Mens sou sweer

Ek's nooit by die huis nie
As ek daar aankom slaap jy
Soengroet in die oggend
Vinnig in die oggend

Ek sien jou net op my skerms
LED liefde is hartseer
Ek sien jou net op my skerms
Digitale heimwee

Eendag as als kalmeer het
Vir nou net LED liefde
Ons LED liefde is hartseer

Ons LED liefde is hartseer

Ons LED liefde is hartseer

LED liefde
LED liefde (Is hartseer)

LED liefde (Is hartseer, is hartseer, is hartseer)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for LED Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid