song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Pêrels en Lewensredders lyrics  | FRen Français

Pêrels en Lewensredders lyrics

Performer Die Heuwels Fantasties

Pêrels en Lewensredders song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Pêrels en Lewensredders is a song in Afrikaans

Ek het nog altyd gedink dat
My laaste asem
Sal nie 'n ernstige gebeurtenis
Wees nie

Die heildronk
'n Vol hart rol uit by die mond
Gespe my vas by die ruit
Ons sal hard moet try as ons daar
Wil uitkom
Of rol die film net ageruit
Dis in elk geval my herinnering

Die ter aarde verassing op die rug van 'n wind wat my gedagtes kon verander
Herwinbare organe lankal oorgedra en uitgeplant

Die heildronk
Waarvan die hart van vol is rol uit by die mond
Gespe my vas by die ruit

Ons sal mooi na mekaar moet kyk as ons hier wil uitkom, of rol die film net agteruit
Dis in elk geval my herinnering

'n Leë hart rol uit by die mond
En op teen 'n leer
Hoe hoog is 'n hoog genoeg lewensredderstoel ons val uitspattig soos pêrels
Skynbare pêrels
Op 'n strandvloer

Want dit is maklik om te vergeet
Dat die bed wat jy maak
Is die een waarin jy nou moet slaap

So kom ons speel langs 'n afgrond
Daar waar die Kaap van Goeie Hoop twee blou damme laat kopstamp

Want dit bly maklik om te vergeet
Dat die bed waar jy slaap
Is die een wat jy weer op moet maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pêrels en Lewensredders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid