song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Plekkie In Die Son lyrics  | FRen Français

Plekkie In Die Son lyrics

Performers Die Heuwels FantastiesEarly B

Plekkie In Die Son song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Plekkie In Die Son is a song in Afrikaans

Doodgedruk
Soos ‘n middernag sigaret
Halfpad klaar
Halfpad in die bed
So half
So half

Sal ons net kan verdwyn?
Als los by die huis?
Als wat ons het
Net los in die huis
En daai plekkie in die son

Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry

So halfpad tussen die boesem en die graf
So half opgewonde
Half sit die masjiene af
So half ek is lus om iets te doen
Maar ek weet nie wat nie
Ek pas nie in die gat in jou hart nie

Baby, trap op ‘n banana-skil en gly met my
Ons kan val tot by ‘n plekkie
Lekker vêr, lekker wyd
Weg van als net om te lewe
Sodat jy jou eie graf kies
Hier anderkant die heuwels
Girl, ek sê jou
Dis fantasties, my skapie

Kies die pad
Want kyk na voor lê die poort
Ek wil
My lewe langs jou
Daar na beter toe spoor
Hallo
Ek is lief vir jou
Daai's wat ek weet jy wil hoor
Wil jou bederf met dit
My tyd tussen geboorte en dood
Yeah woeste wêreld
Ek wil met jou in dit leef
Baggage van verlede sit daai dinge neer
‘n Ou wond wat oopgekrap is
Ons begin dit weer
Maak asof ons wie weet met appearance
Kom ons disappear

Laaste puzzle van die piece
Laat ons die gat vat, Baby, ja
Want dis oor jou wat ek nog mal is, Baby, ja
Kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie, ja chase!
Kom ons vat dit vannie dal af, meisie

Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry

Daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry

Daai plekkie in die son
Ons gaan ons plekkie in die son kry

(Vannie dal af, meisie)

Daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Sal ons plekkie in die son kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Plekkie In Die Son lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid