paroles de chanson / Die Heuwels Fantasties parole / Lieg Net Vir My lyrics  | ENin English

Paroles de Lieg Net Vir My

Interprètes Die Heuwels FantastiesLaudo

Paroles de la chanson Lieg Net Vir My par Die Heuwels Fantasties lyrics officiel

Lieg Net Vir My est une chanson en Afrikaans

So sê my is jy
Nogsteeds oor my en as jy nie is nie, lieg net vir my

Sagte reën
Opgeknoopte binnegoed, opgeknoopte brein, sagte beddegoed
Ons lewe met pyn
En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn
En al wat ek geleer het is om stil te bly

So ek sê liewers niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Of sê net liewers niks nie, lieg net vir my

Soos ‘n haelgeweer
Skuldgevoelens brein
Skuldgevoelens beddegoed
Ek wens ek kon verdwyn
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
En als wat ons geleer het af te spoel by die drein

Ons weet eintlik niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

Jy was jonk, so jonk

Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

As die liggies dof raak voel ons siele die pyn
As ek my oë toe maak sien ek jou voor my, jy was jonk
So jonk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Copyright: O/B/O DistroKid

Commentaires sur les paroles de Lieg Net Vir My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du téléviseur
2| symbole en bas de la poubelle
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid