paroles de chanson / Die Heuwels Fantasties parole / Nora Vlok lyrics  | ENin English

Paroles de Nora Vlok

Interprètes Die Heuwels FantastiesAppel

Paroles de la chanson Nora Vlok par Die Heuwels Fantasties lyrics officiel

Nora Vlok est une chanson en Afrikaans

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Sy word nie oud nie, sy word wys
Haar hart is groot maar geduld is klein
Sy klap ‘n toon tot waar sy gaan
Haar voete, dié weet waar kom sy vandaan

As jy dink (As jy dink)
Jy’s man genoeg (Jy’s man genoeg)
Stap dan nader en skraap jou gemoed

Tel jou woorde (Tel jou woorde)
Wakker slaap (Wakker slaap)
Ken jy vir Nora, sy vat raak

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Vra maar haar ma hulle lewe op genade
Spaar al jou trane daar’s water in die krane
'Selle boot ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?

As jy dink (As jy dink)
Jy’s man genoeg (Jy’s man genoeg)
Stap dan nader en skraap jou gemoed

Tel jou woorde (Tel jou woorde)
Wakker slaap (Wakker slaap)
Ken jy vir Nora sy vat raak

Ken jy vir Nora, Nora Vlok? (Nora Vlok)
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Vra maar haar ma hulle lewe op genade
Spaar maar jou trane daar’s water in die krane
'Selle boot ander oseaan
Nora gaan nie by die stroom af gaan

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?

Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: Christoph Kotze, Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff
Copyright: O/B/O DistroKid, Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de Nora Vlok

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid