paroles de chanson / Die Heuwels Fantasties parole / Verwag My Terug lyrics  | ENin English

Paroles de Verwag My Terug

Interprètes Die Heuwels FantastiesRéana

Paroles de la chanson Verwag My Terug par Die Heuwels Fantasties lyrics officiel

Verwag My Terug est une chanson en Afrikaans

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou al was die ligte af
Elektrisiteit toe jy aan my raak

'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, koop vir my tyd

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug, ek wil nog 'n kans kry

Dit voel soms soos 'n reënboog
En soms soos 'n bom
Soms soos 'n vals noot en soms soos 'n wolf

'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom, kristalhelder dagdroom

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, koop vir my tyd

En die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, ek wil nog 'n kans kry

Terwyl ons vry vlieg daar vliegtuie in torings vas
En wis ons al die diere in die see uit
As ons baklei is ek bly wanneer dit verby is, verby is
As ons baklei is ek bly dit is verby, dit is verby, dit is verby

En die trane val uit my blou dn ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug, donderbuis, en koop vir my tyd

En die trane val uit my blou, kan jy nog onthou hoe jy net my hand vas wou hou?
Verwag my terug

Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)
Ek wil nog 'n kans kry (Ek wil, ek wil, ek wil)

Die trane val uit my blou en ek wil net onthou hoe ek net jou hand vas wou hou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Verwag My Terug

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid