song lyrics / Cathy Viljoen / Sien Jy Wat Ek Bedoel lyrics  | FRen Français

Sien Jy Wat Ek Bedoel lyrics

Performer Cathy Viljoen

Sien Jy Wat Ek Bedoel song lyrics by Cathy Viljoen official

Sien Jy Wat Ek Bedoel is a song in Afrikaans

Sien jy die son wat opkom in die oggend?
Sien jy die strale krans?
Kyk dan hoedat dit Sy weg deur die lug baan
Somtyds agter wolke weggeskans

Net soos die son word ons deur Hom benodig
Met elk van ons het Hy ‘n doel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel

Kyk na die blomme wat groei voor jou venster
Sien jy die druppeltjies dou?
Net soos die blommetjies elkeen ‘n plek het
Is daar ook ‘n plekkie vir jou

Net soos die blomme word ons deur Hom benodig
Met elk van ons het Hy ‘n doel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel

Hy wil jou ken soos die son vriendelik warm
Of soos ‘n drupel dou verfrissend koel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel
Verstaan jy wat ek bedoel?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sien Jy Wat Ek Bedoel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the left of the heart
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid