song lyrics / Cathy Viljoen / Vleuels van die wind lyrics  | FRen Français

Vleuels van die wind lyrics

Performer Cathy Viljoen

Vleuels van die wind song lyrics by Cathy Viljoen official

Vleuels van die wind is a song in Afrikaans

Hierdie liedjie van Dawid wil ek sing
En aan die Here lof en ere bring
Die woorde het kom lê hier in my hart
Asof Hy ook van my lewe praat

Ek was benoud, en het geroep na Hom
My stem het hard in Sy paleis gekom
Toe ek nog wonder wat sou word van my?
Kom Hy op ‘n gerub aangery

En Hy sweef op die vleuels van die wind
Hy hoor die uitroep van ‘n kind
Ja Hy sweef op die vleuels van die wind
Hy weet net waar om my te vind

Selfs die Hemel gebuig en neergedaal
Net om my uit die waters uit te haal
Die Allerhoogste het Sy stem laat hoor
En die vyand het die stryd verloor

Want Hy sweef op die vleuels van die wind
Hy hoor die uitroep van ‘n kind
Ja Hy sweef op die vleuels van die wind
Hy weet net waar om my te vind

En Hy sweef op die vleuels van die wind
Want Hy hoor die uitroep van ‘n kind
Ja Hy sweef op die vleuels van die wind
Hy weet net waar om my te vind

Hy weet net waar om my te vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vleuels van die wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid