song lyrics / Cathy Viljoen / Wat Is Die Mens lyrics  | FRen Français

Wat Is Die Mens lyrics

Performer Cathy Viljoen

Wat Is Die Mens song lyrics by Cathy Viljoen official

Wat Is Die Mens is a song in Afrikaans

Kyk die lelies van die dale hulle spog met prag en praal
Kyk die mossie van die velde ons is meer werd as hulle saam
Ons moet moed skep in ons dades uitverkore is ons geslag
Wees net dankbaar in die Here gee Hom lof vir elke dag

Wat is die mens dat U aan hom dink (Wat is die mens, U aan hom dink)
Die mens se kind dat U hom besoek (Die mens se kind, U hom besoek)
U besoek ons nageslagte van die derde tot vierde geslag

Waarom voel jy dan bewoe waarom kyk jy angstig rond
Jesus sal jou nooit begewe Jesus sal jou nooit verlaat
O moenie twyfel in die Here moenie val en daar bly lê
Jy moet opstaan vir die Here en altyd op Hom vertrou

Wat is die mens dat U aan hom dink (Wat is die mens, U aan hom dink)
Die mens se kind dat U hom besoek (Die mens se kind, U hom besoek)
U besoek ons nageslagte van die derde tot vierde geslag

Wat is die mens dat U aan hom dink (Wat is die mens, U aan hom dink)
Die mens se kind dat U hom besoek (Die mens se kind, U hom besoek)
U besoek ons nageslagte van die derde tot vierde geslag

Wat is die mens dat U aan hom dink (Wat is die mens, U aan hom dink)
Die mens se kind dat U hom besoek (Die mens se kind, U hom besoek)
U besoek ons nageslagte van die derde tot vierde geslag

Wat is die mens dat U aan hom dink (Wat is die mens, U aan hom dink)
Die mens se kind dat U hom besoek (Die mens se kind, U hom besoek)
U besoek ons nageslagte van die derde tot vierde geslag

U besoek ons nageslagte aan die derde tot vierde geslag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat Is Die Mens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid