song lyrics / Cathy Viljoen / Kan Jesus Voel? lyrics  | FRen Français

Kan Jesus Voel? lyrics

Performer Cathy Viljoen

Kan Jesus Voel? song lyrics by Cathy Viljoen official

Kan Jesus Voel? is a song in Afrikaans

Kan Jesus voel as my hart so kwyn?
Dat ek vrugteloos na blydskap soek?
As ek laaste draai en die kommer kna en ek word vir die lewe so moeg

O ja Hy voel, ek weet Hy voel
Sy hart neem deel aan my leed
As die dag benoud is, die lang nag so koud is, dan voel Sy hart my leed

Kan Jesus voel as dit donker word?
En al wat ek sien bring vrees
As die lig verdwyn en my hart word klein, sal Hy dan naby my wees?

Kan Jesus voel as ek afskeid neem
Van dié wat ek teer bemin?
As ek bitter treur met ‘n hart verskeur kan Hy met my deel daarin

O ja Hy voel, ek weet Hy voel
Sy hart neem deel in my leed
As die dag benoud is, die lang nag so koud is, dan voel Sy hart my leed

O ja Hy voel, ek weet Hy voel
Sy hart neem deel in my leed
As die dag benoud is, die lang nag so koud is, dan voel Sy hart my leed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kan Jesus Voel? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid