song lyrics / Cathy Viljoen / Ja, Ek Weet lyrics  | FRen Français

Ja, Ek Weet lyrics

Performer Cathy Viljoen

Ja, Ek Weet song lyrics by Cathy Viljoen official

Ja, Ek Weet is a song in Afrikaans

Kom nou sondaar swak en eensaam
Jesus' bloed kan jou bevry
Hy verlos die grootste sondaar
Toe ek my skuld aan Hom bely

En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein
En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein

Aan die brose gee Hy sterkte
Maak ‘n pad deur berge en
Les jou dors in die woestynland
Sal jou nooit teleurstel nie

En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein
En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein

In verwerping is Hy naby
Uit die hel se mag bevry
Lei jou veilig deur versoeking
Gee jou krag vir elke dag

En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein
En ek weet o ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein

En ek weet ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein
En ek weet o ja ek weet
Jesus' bloed maak selfs die grootste sondaar rein

Jesus' bloed
Kosbaar bloed
Maak jou rein
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ja, Ek Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid