song lyrics / Cathy Viljoen / Môre Sal Die Son Weer Skyn lyrics  | FRen Français

Môre Sal Die Son Weer Skyn lyrics

Performer Cathy Viljoen

Môre Sal Die Son Weer Skyn song lyrics by Cathy Viljoen official

Môre Sal Die Son Weer Skyn is a song in Afrikaans

More sal die son weer skyn, miswolke sal dan verdwyn

Gaan jy deur ‘n donker wolk, wees net sterk o kind van God
Moet tog nou nie wankel nie
More sal die son weer skyn

More sal die son weer skyn
Miswolke sal dan verdwyn
Glimlag deur die storm wind
Jy is mos ‘n Koningskind

Weet dit tog Hy is altyd daar, al is die stryd ook hoe swaar
Hou Sy hand net stywer vas
More sal die son weer skyn

More sal die son weer skyn
Miswolke sal dan verdwyn
Glimlag deur die storm wind
Jy is mos ‘n Koningskind

Jesus sal ons laste dra
Hy gee alles wat ons vra
Wonderlik om dit te weet
More sal die son weer skyn

More sal die son weer skyn
Miswolke sal dan verdwyn
Glimlag deur die storm wind
Jy is mos ‘n Koningskind

More sal die son weer skyn
Miswolke sal dan verdwyn
Glimlag deur die storm wind
Jy is mos ‘n Koningskind

More sal die son weer skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Môre Sal Die Son Weer Skyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid