song lyrics / Cathy Viljoen / Hy Kom Weer lyrics  | FRen Français

Hy Kom Weer lyrics

Performer Cathy Viljoen

Hy Kom Weer song lyrics by Cathy Viljoen official

Hy Kom Weer is a song in Afrikaans

Ons kyk in hierdie laaste tyd
Met bly verwagting voor ons uit
Want gou en ware heerlikheid
Kom ons Koning, ons Heiland en ons Heer

Hy is spoedig hier, Hy is spoedig hier
Met blydskap wag ons op Sy weerkoms
Die more vroeg, die middag of die aand
Ons weet dit is oppad

Die tekens rondom ons verklaar
Selfs in die grote hemelbaan
Die ewig Woord van God bly waar
Daardie dag van Jesus' koms breek spoedig aan

Hy is spoedig hier, Hy is spoedig hier
Met blydskap wag ons op Sy weerkoms
Die more vroeg, die middag of die aand
Ons weet dit is oppad

En ons wat hier op aarde is
Gaan almal dan met Jesus saam
Laat ons ons in die hoop verlus
En ons moedig mekaar gedurig aan

Hy is spoedig hier, Hy is spoedig hier
Met blydskap wag ons op Sy weerkoms
Die more vroeg, die middag of die aand
Ons weet dit is oppad
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy Kom Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid