paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / Sien Jy Wat Ek Bedoel lyrics  | ENin English

Paroles de Sien Jy Wat Ek Bedoel

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson Sien Jy Wat Ek Bedoel par Cathy Viljoen lyrics officiel

Sien Jy Wat Ek Bedoel est une chanson en Afrikaans

Sien jy die son wat opkom in die oggend?
Sien jy die strale krans?
Kyk dan hoedat dit Sy weg deur die lug baan
Somtyds agter wolke weggeskans

Net soos die son word ons deur Hom benodig
Met elk van ons het Hy ‘n doel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel

Kyk na die blomme wat groei voor jou venster
Sien jy die druppeltjies dou?
Net soos die blommetjies elkeen ‘n plek het
Is daar ook ‘n plekkie vir jou

Net soos die blomme word ons deur Hom benodig
Met elk van ons het Hy ‘n doel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel

Hy wil jou ken soos die son vriendelik warm
Of soos ‘n drupel dou verfrissend koel
Gaan sit en dink dan oor al hierdie dinge
Dan sien jy wat ek bedoel
Verstaan jy wat ek bedoel?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sien Jy Wat Ek Bedoel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole en bas de la maison
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid