paroles de chanson / Cathy Viljoen parole / As Jesus Weer Verskyn lyrics  | ENin English

Paroles de As Jesus Weer Verskyn

Interprète Cathy Viljoen

Paroles de la chanson As Jesus Weer Verskyn par Cathy Viljoen lyrics officiel

As Jesus Weer Verskyn est une chanson en Afrikaans

Op die wolke van die Hemel
Sal die Heiland weer verskyn
Sal die wêreld dan ook bly wees
Wanneer Jesus weer verskyn

Dié dag sing hul dié dag juig hul
Dié dag ween hul ook in pyn
Dié dag treur hul dié dag bid hul
Wanneer Jesus weer verskyn

Sal dit blydskap bring of droefheid?
Sal dit trane bring of pyn?
Is jy klaar sal jy gereed wees?
Wanneer Jesus weer verskyn

Dié dag sing hul dié dag juig hul
Dié dag ween hul ook in pyn
Dié dag treur hul dié dag bid hul
Wanneer Jesus weer verskyn

Dié dag sing hul dié dag juig hul
Dié dag ween hul ook in pyn
Dié dag treur hul dié dag bid hul
Wanneer Jesus weer verskyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jesus Weer Verskyn

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole à gauche de l'oeil
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid