song lyrics / Cathy Viljoen / Die Man Met Die Purperkleed lyrics  | FRen Français

Die Man Met Die Purperkleed lyrics

Performer Cathy Viljoen

Die Man Met Die Purperkleed song lyrics by Cathy Viljoen official

Die Man Met Die Purperkleed is a song in Afrikaans

Jare gelede in die ou Jerusalem
In die hofsaal voor Pilatus staan ‘n Man
Verwerp en verstote Hy dra ‘n doringkroon
Die Man met die purperkleed

Hy was bekend met krankheid smarte en pyn
Hy neem al ons sonde op Hom
Versoek deur die duiwel en deur mense verloon
Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed

Hy neem Sy kruis op en dra dit tot op Golgota
Verbruisel en deurboor was Hy daar
Hul spuug op Hom en slaan Hom sy klere word verdeel
Die Man met die purperkleed

Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Man Met Die Purperkleed lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid